Arendsjeug Kamp

Moenie vrees nie! Ons gaan weer kamp. Hou Facebook en WhatsApp dop, ons sal datums aanstuur sodra ons dit het. Voorlopig Maart of April 2020.

Arendsjeug Kamp 2019

Arendsjeug kamp 2019 was ‘n wonderlike ervaring. Van uitstekende werkswinkels deur uitstekende sprekers soos Hannes No√ęth, Frikkie Mulder en Cobus Rossouw tot middernagtelike Vlugbal. Ons het dit geniet! God’s Naam sy geloofd!

Arendsjeug (WJK) Kamp 2018

Bekend as Wonder Jeug Kamp (WJK), was 2018 die eerste keer wat ons die kamp aangebied het.

Wat het ons, wat ons nie van God ontvang het nie? Hy is oneindig goed in sy genade. Die kamp was iets wat ons nooit sal vergeet nie.