Kontak

Hallo, wat is jou naam?

Ons wil baie graag hoor hoe dit met jou gaan. Hoe gaan dit in jou lewe met die stryd teen lae verwagtings?

Stuur vir ons gerus ‘n e-pos na arendsjeug@gmail.com

Ons is enige tyd oop daarvoor om met raad en daad bygestaan te word!

Jy is ook welkom om enige projek, waarvoor jy graag ons hulp wil gebruik aan ons voor te stel in ‘n e-pos.